top of page

Besit jou eie 
Skoon son besigheid

Ons wil baie graag ons passie met ander deel, en ook natuurlik selfbehoud en klein sake bevorder.

  • Ons het geleenthede beskibaar regoor Suid-Afrika. 

  • Registrasie neem 2 weke.

  • 24/7 Bystand.

Stuur epos na kontak@skoonson.com vir meer inligting. 

Met die huidige stand van sake in Suid-Afrika en veral met die krag krisis wat verbruikers al hoe meer dwing na sonkrag toe, is daar n groot geleentheid vir die skoonmaak van sonpanele.

 

Eienaars van sonkragstelsels het nie noodwendig die tyd, kennis en of vaardighede om self hulle sonpanele skoon te maak nie. Daar is ook n reuse gebrek aan kennis in hierdie verband.

 

By Skoon Son is ons  passievol oor die skoonmaak van sonpanele, ons taal, selfbehoud, en klein sake ondernemings. Ons wil jou dus uitnooi om deel te word van ons droom. Jy kan jou eie besigheid besit en bestuur vanaf so min as R75 000. 

 

Basiese Franchise Koste sluit die volgende in:

- Besigheids Registrasie

- Webtuiste met aanlyn besprekings

- Skoonmaak Toerusting (Wegspring Opsie)

- Basiese opleiding vir 2 Persone

 

Basiese Franchise Koste sluit die volgende uit:

- Besigheidsdekking

- Voertuie

- Arbeid

- Belasting Registrasie

- Aanspreeklikheidsdekking

- Jaarlikse Franchise Admin Fooi van R5000

- 10% Fooi op alle dienste

- Enigeiets wat nie bo genoem is nie
 

bottom of page