top of page
Cleaning Solar Panel Brush

sonpanele skrop is nie kinderspeletjies nie

Dit klink dalk baie eenvoudig om jou sonpanele skoon te was, of dalk maak jy selfs die fout om te hoop dat die reën dit skoon sal was. Die feit van die saak is dat jou sonpanele elke seisoen, ten minste een keer ordentlik gewas moet word, ja dit is 4 keer per jaar... op die minste.

Ons volg n wen resep

Solar panel Cleaning Brush
bottom of page